Die SmartFund is jou virtuele beursie waarmee jy al jou
voorafbetaalde produkaankope kan maak. Sodra jy dit
opgestel het, sal jou SmartFund veilig beskikbaar wees op
jou MyPP24Profiel
Om jou SmartFund fasiliteit te bestuur, besigtig, of op te
stel, bevestig gerus jou selnommer hieronder: